Steriele Insekverspreiding

Versoek asseblief 'n persoonlike kwotasie vir steriele insekverspreidingsbehoeftes.

Sandriver Crop Protection het die nodige ingenieurs op 'n gereedheidsgrondslag om die nodige "coldbox" verspreiding stelsel te bou soos per jou vereistes.

In die tabel hierbo is 'n grafiek van die gehalte van die motte wat deur die vliegtuig vrygestel word.