Sandriver Crop Protection is 'n familie besigheid wat al vir 16 jaar in die lugbespuiting industrie bedryf word.
Ons beskik oor die nodige Deel 135/137 lugdiensbedryfsertifikaat met die registrasienommer CAA / G502B.
Goedgekeur om die volgende dienste te verrig:
G5- Landbou bespuiting, saai en stowwe
G8- Vuurspotting, beheer en bestryding.